KNOOPDETAIL

Sarie - - Mode -

Volg in die her­to­gin van Sus­sex, Meg­han Mar­kle, se voet­spo­re met ’n rok of romp met groot kno­pe as de­tail. S­tyl­vol vir die kan­toor, maar ook per­fek vir na­week­ge­mak.

Ge­streep­te mi­di­rok met kno­pe as de­tail (R1 299), Wit­chery. Geel baad­jie (R599), Cot­ton On. In­steek­hak­skoe­ne van tou (R869), C­har­les & Keith. Son­bril met ron­de len­se (R1 390), Gu­ess by SDM Ey­e­we­ar.GROOTTES Rok: 6 – 18 Baad­jie: XS – XL

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.