Sarie LAAG OP LAAG 2019-01-01 - Probeer iets nuuts! Dra jou somer-maksirok bo-oor ’n hemp en rond dit af met ’n klein serp pleks van ’n halssnoer. Strepe-maksirok (R429), Forever 21. Hemp met geel strepe (R329), Forever 21. Klein serp met lemoenmotief (R119), Cotton On. Ronde skouersak van strooi (R599), Accessorize.GROOTTES Rok: XS – XL Hemp: XS – XL