FRAIINGS

Sarie - - Mode -

Be­we­ging soos dié van fraiings trek da­de­lik die oog. As jy dus iets spe­si­aals soek vir jou kle­re­kas, hier is jou ant­woord.

Room­kleu­ri­ge mi­di­rok met fraiings (R579), Za­ra. Sil­wer­oor­bel­le ver­gul in 22 kar.-goud met bees­ho­ring, groen­kwarts en tou (R1 280), Pi­chu­lik. In­steek­san­da­le (R599), Coun­try Ro­ad by Wool­wort­hs.GROOTTES Rok: S – L

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.