Sarie

AMARIA HOU VAN

-

As iemand wat mode-ontwerp studeer het, bly ontwerp en mooi mode-items na aan my hart. Daarom hou ek van die Espadril-skoenreeks, wat jou die kans bied om jou eie skoene te ontwerp. Besoek www.espadril.co.za, klik op customise en begin speel tot jy die paar espadrille­s het waarvan jy hou. Pryse wissel na gelang van jou ontwerp.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa