SMULKOS VIR JOU EN JOU ‘BYWONERS’

Sarie - - Gesond -

Die “gog­gas” in jou derm­ka­naal is groot ge­sond­heidsnuus. Nuwe na­vor­sing oor hul ef­fek op jou ge­sond­heid ver­skyn met re­ël­maat.

The Man­da­la Kit­chen: 100 Re­ci­pes to He­al and Re­sto­re Your Gut deur kos­blog­ger en voe­ding­kun­di­ge te­ra­peut Mar­lien W­rig­ht (Ja­ca­na, 2018, R330) be­vat mak­li­ke, smaak­li­ke en voed­sa­me re­sep­te om die vrien­de­li­ke “bywoners” in jou derm­ka­naal ’n hup­stoot te gee – en daar­mee saam jou im­mu­ni­teit te ver­sterk en selfs ge­wigs­ver­lies aan te help. Dit sluit in kin­der­vrien­de­li­ke maal­tye, goed­ge­keur deur die skry­wer se kin­ders. En een­vou­di­ge re­sep­te vir mak­li­ke fer­men­te­ring, mos kos ge­pak met pro­bi­o­ti­ka, of jou “vrien­de­li­ke” bak­te­rieë.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.