Sarie

GENIET ’N Stroomop-avontuur!

Jy het die fliek Stroomop gesien en in die avontuur gedeel. Nou het Sarie-lesers saam met Under Canvas Events die kans om al die opwinding eerstehand­s op die Oranjerivi­er te ervaar

-

Diespan van hierdie Afrikaanse avontuurfl­iek het naby die dorpie Onseepkans in die NoordKaap verfilm en jy kan van 28 Maart tot ook herinnerin­ge op hierdie rivieroewe­r skep. 1 April 2019 Aktiwiteit­e bestaan uit ’n begeleide vlotvaart van twee dae en ’n halwe dag se staptog deur die Noord-kaapse natuurskoo­n, met pragtige sonsonderg­ange, kampvure, lekker kos en gesellige stiltes en samesyn.

KOSTE: R9 250 per persoon GROOTTE VAN GROEP: 20 mense

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa