Sarie

OM DEEL TE NEEM:

-

Die blokraaise­l op bl. 150 is die een wat jy moet voltooi om vir die pryse in ons wedstryd in aanmerking te kom. Werknemers en hul gesinne van Nb-uitgewers, Media24 (SARIE se moedermaat­skappy) en hul reklamemaa­tskappye mag nie aan die wedstryd deelneem nie. Die pryse is nie vir kontant omruilbaar nie. SARIE bied die wedstryd namens Nb-uitgewers aan as ’n diens aan haar lesers. Nb-uitgewers voorsien en is verantwoor­delik vir die pryse.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa