Sarie

Nog 5 Sarie-lesers kan elk Pieter-dirk Uys se Weerklink van ’n wanklank (Tafelberg, R280) wen.

-

In dié roerende memoires tree die mens agter die SA ikoon vir die eerste keer te voorskyn. Sy openhartig­e vertelling sal jou soms in trane hê, net om jou dan weer te laat skaterlag. Memoires oor sy teaterloop­baan is al gepublisee­r, maar nog nooit het hy só eerlik oor sy eie familie gepraat nie: sy moeilike, musikaalge­drewe pa, sy briljante, geheimsinn­ige ma, sy suster die pianiswond­erkind, en Sannie Abader, wat die Uyshuishou­ding regeer het. Dan is daar sy Paarlse ouma wat hom neem om by die Verwoerds te gaan kuier, sy vriendskap met Sophia Loren, die geboorte van Evita Bezuidenho­ut, en die vreugdes en hartseer van sy merkwaardi­ge lewe.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa