Sarie

FOTO CLINTON LUBBE

-

“Ek werk nou al 32 jaar, 29 daarvan as solokunste­naar. En dit het nie maklik begin nie, ek was nooit mooi of cute nie, ek het nie rondgeloop met ’n six-pack of vierkantig­e tieties nie, elke deur wat oopgegaan het, het ek oopgebid of oopgeskop.” So het Nataniël in sy toespraak gesê toe hy in 2014 by die Tempo-toekenning­s as Afrikaanse Erfenislat­er vereer is. As hy sê jý is óók genoeg, durf niemand stry nie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa