Sarie

FOTO NIQUITA BENTO

-

“Styl is vir my ’n persoonlik­e boodskap wat jy uitstraal; dit gaan oor hoe jy jóúself dra.” Dié stylvolle inspireerd­er se boodskap kry nuwe betekenis in ’n modewêreld waar ons wegbeweeg van materialis­tiese tendense en die invloed van produkte op ons planeet in ag neem. Ons kyk na Jackie vir haar passie oor vakmanskap wanneer ons saam leer hoe om te kies en te koop.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa