Sarie

DĺT GEE JOU CV ’N HUPSTOOT

-

’n Nuwe studie toon dat ’n standaardv­erwysingsb­rief jou kanse om ’n werk te kry in SuidAfrika tot 50% kan verbeter. Dié studie is deur die Middlebury College in die VSA, en die universite­ite van Stellenbos­ch en Kaapstad, onder ’n groep SA werksoeker­s tussen 18 en 34 gedoen. Net sowat 5% van hulle sluit verwysings­briewe by hul aansoek in. Werkgewers was wel op hul hoede as sulke briewe te goed was om waar te wees – dit moet realisties wees. Bron: Business Insider SA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa