Sarie

Miljoen . . .

-

Dis hoeveel mense na raming teen 2030 wêreldwyd aan demensie gaan ly. In die produksie Dobbel, wat by Innibos (24-27 Junie) in Nelspruit debuteer, is dié siekte die onderligge­nde tema. Met aktrises Marguerite van Eeden, Susanne Beyers, Antoinette Louw en Cintaine Schutte. Vroue van alle ouderdomme sal aanklank vind by die karakters, sê Nelius Ferreira, medevervaa­rdiger. Retief Scholtz is die skrywer, met regie deur Nicole Holm. * Teen druktyd was dit nog onseker of die fees weens die coronaviru­s afgestel gaan word.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa