Sarie

IETS OM OOR TE GIGGEL

-

Nadat die fliekweerg­awe van die ikoniese musiekblys­pel Cats klaaglik by die loket én resensente misluk het (dis in Maart met ses Golden Raspberry-toekenning­s “bekroon”, onder meer vir vrotste fliek), het dit skielik ’n nuwe, waarderend­e gehoor gekry. En dít danksy die coronaviru­s. In Amerika was dit ’n groot teenvoeter vir selfisolas­ie. Groot groepe mense het “saam” daarna gekyk op vermaaklik­heidswebwe­rwe of via video chat. Toegegee, dit was om saam te giggel (al ooit vir dame Judi Dench in ’n digitaal-geskepte “katpels” gesien?), maar om te lag is immers die beste medisyne.

The Guardian

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa