Sarie

Genetika is fassineren­d. My jongste, Nicol, is soos ek gebou. Hy loop soos ek, ons het soortgelyk­e persoonlik­hede en van agter af lyk ons presies dieselfde

-

Schalk Burger Jr.

het. Sy’t eenvoudig geweier om haar droom van ’n groot gesin te laat vaar. Ek stuur vir Mari-Louis ’n e-pos oor epigenetie­se merke en die oorerflikh­eid daarvan. “Wanneer ons vyf by mekaar is, maak ons altyd eers ’n sirkeltjie en sing hard ‘we are family’. En ons is. Ek hoop ons los neonmerke op mekaar se DNS om ons gesin se eenheid te bou!” antwoord sy uit Montenegro.

Die begeerte om jou beste aan die volgende geslag oor te dra is net menslik. Ek dink aan Makazole Mapimpi se ma. Sy het hom in die lewe gebring en vir hom ’n naam gegee. Haar tyd was te min om veel meer te doen. Maar haar kind het sy naam geword.

Makazole – hy wat nederig moet wees. Mapimpi – hy van die kobras

. . . En dis presies hoe hy deur die opposisie seil.

* Vir meer inligting oor die Open

Genome Project, besoek www.gknowmix. org/opengenome

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa