Sarie

‘BE HOPPY!’

-

Bini is nie sommerso ’n hasie nie. Dié Holland Lop, ’n dwerghaas, kan basketbal speel, skilder, hare stileer en toertjies (spring, staan en draai) doen. Bini het boonop ’n plekkie in die Guinness World Records losgeslaan: vir die meeste basketbal-dompelskot­e in ’n minuut deur ’n haas. Oftewel sewe per minuut. Hy het sy eie Twitter-profiel: @BiniTheBun­ny

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa