Sarie

VOLHOUBAAR­HEID

- Lustre Anoushka Ladewig van Boss Models Algria Ferreira Mary Gouveia van Sakhile Nyembezi

Dié wekroep van nou! Volhoubaar­heid. Met die aarde se bronne onder druk, is dit een van die grootste tendense en ontwerpers en klerehande­laars fokus hierop. Hulle kyk na die volhoubaar­heid van materiale tot die etiese manier waarop produkte gemaak word. Tans is dit dalk nog net ’n tendens, en het mode nog ’n pad om te loop, maar hierdie benadering is die enigste toekoms. Ondersteun veral plaaslik vervaardig­de produkte wat werk verskaf en ’n kleiner koolstofvo­etspoor het omdat dit nie van oorsee kom nie.

AL DRIE DIÉ PRODUKTE WORD PLAASLIK VERVAARDIG IN SA Oorbelle van tou, koper, horing, Venesiese glas en keramiekkr­ale (R980), Pichulik Suède-palmhandsa­k met Wes-Afrika-patroon en verwyderba­re band (R860), We All Share Roots Pofbaadjie van 100% herwinde donsveer (R1 799), K-Way by Cape Union Mart

MODEL GRIMERING HARE FOTOGRAAF SE ASSISTENT

 ??  ?? Tod’s by die Milaanse Modeweek
1. Swart leerbaadji­e (R4 399), Witchery by Woolworths
2. Kameelkleu­rige geplooide kunsleerro­mp
(R1 099), Country Road 3. Bruin kunsleerro­k met swart kant (R1 299), Zara 2 3
Tod’s by die Milaanse Modeweek 1. Swart leerbaadji­e (R4 399), Witchery by Woolworths 2. Kameelkleu­rige geplooide kunsleerro­mp (R1 099), Country Road 3. Bruin kunsleerro­k met swart kant (R1 299), Zara 2 3
 ??  ?? 3
3
 ??  ?? 1
1

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa