Sarie

BLINK VIR OË

-

Glans op jou oë word nou meer minimalist­ies gedra. Tik net ’n bietjie vloeibare of poeier-oogskadu met glinsterde­eltjies óf in die binnehoeke óf aan die buitehoeke van jou oë sodat dit nie te oordadig lyk nie. Probeer ook ’n glinsteren­de oogomlyner teenaan jou boonste wimperlyn.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa