Sarie

VOORKOMEND­E VERJONGING

-

4

Lulu & Marula Nourishing Treatment Oil (R400). Besoek luluandmar­ula.co.za Optiphi Classic Pure Exfoliatin­g Wash (R450). By uitsoeksal­onne Nimue Hyaluronic Ultrafille­r (R1 180). By uitsoeksal­onne African Extracts Rooibos Multi-Protect Moisturise­r SPF 30 (R173). By Dis-Chem en Clicks

 ??  ?? Wêreldwyd is daar ’n reuse-toename van jonger vroue wat vir voorkomend­e estetiese behandelin­gs gaan om onder meer plooie en ’n verlies aan volume te keer. Dié neiging staan bekend as “prejuvenat­ion”. Volgens dr. Jan Nel, algemene en estetiese dokter by GenPrac in Kaapstad, gebeur dit ook plaaslik. “In my praktyk sien ek ’n eksponensi­ële toename in vroue en mans onder 30 wat kom aanklop vir nie-chirurgies­e prosedures. Met soveel nie-indringend­e behandelin­gs beskikbaar, het die jonger geslag meer beheer oor die verouderin­gsproses en neem hulle dit baie ernstiger op as vroeër generasies.” Van die gewildste behandelin­gs is botulinum-inspuiting­s (Botox), chemiese afskilferi­ng en mikronaald-behandelin­gs.
Wêreldwyd is daar ’n reuse-toename van jonger vroue wat vir voorkomend­e estetiese behandelin­gs gaan om onder meer plooie en ’n verlies aan volume te keer. Dié neiging staan bekend as “prejuvenat­ion”. Volgens dr. Jan Nel, algemene en estetiese dokter by GenPrac in Kaapstad, gebeur dit ook plaaslik. “In my praktyk sien ek ’n eksponensi­ële toename in vroue en mans onder 30 wat kom aanklop vir nie-chirurgies­e prosedures. Met soveel nie-indringend­e behandelin­gs beskikbaar, het die jonger geslag meer beheer oor die verouderin­gsproses en neem hulle dit baie ernstiger op as vroeër generasies.” Van die gewildste behandelin­gs is botulinum-inspuiting­s (Botox), chemiese afskilferi­ng en mikronaald-behandelin­gs.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa