Sarie

GOUD ORALOOR, EN NATUURLIKE STOWWE

- H&M

FOTO

Goud, stylvol ingespan, is ’n bron van warm, sagte energie, en steeds op die dekorhoris­on. Dit skep ’n luukse kontras met natuurlike stowwe soos linne, veel meer volhoubaar as katoen omdat minder water in die produksie gebruik word. Regdeur die huis word goud as aksentkleu­r vir veral roomwit gebruik, van die etenstafel tot die badkamer. Breekgoed (R59,99 elk) van H&M

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa