Sarie

Tampon wat vassit?

-

As dit vassteek maar jy kan die toutjie raak vat: Haal diep asem, laat jou bekkenvloe­rspiere ontspan en pluk ferm terwyl jy uitasem. Gaan dokter toe as jy dit nie kan raak vat nie (verkieslik jou ginekoloog), wat dit versigtig met behulp van ’n spekulum sal uithaal. (Dieselfde toestel wat vir ’n Papsmeer gebruik word.)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa