Sarie

Vaginale afskeiding?

-

Daar is natuurlike variasies in ’n vaginale afskeiding se kleur en reuk. Só kan jou menstruele siklus dit byvoorbeel­d beïnvloed. Slegs as dit jeuk, brand of lastig is (soos sleg ruik), kan dit ’n infeksie wees wat behandel moet word.

 ??  ?? DR. ESTERHUIZE­N antwoord:
DR. ESTERHUIZE­N antwoord:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa