Sarie

Jy’s gestres

-

As jy gedurig hoofpyn het, dink ’n bietjie na oor wat in jou lewe aangaan. Ignoreer jy jou stres, eerder as om iets daaraan te probeer doen?

Stresbestu­ur- en selfsorgte­gnieke is belangrik. Dit kan wissel van leefstylve­randeringe tot kognitiewe gedragster­apie, wat jou kan help om angstige gedagtes beter te hanteer. Elke mens se stresbestu­urtegnieke verskil. ’n Mengsel van wat jy op jou eie en/of saam met ’n sielkundig­e/leefstylaf­rigter doen, is dikwels die beste.

Stel dit reg:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa