Sarie

Jou hormone

- Dr. Shevel

Enige tyd van hormonale veranderin­ge maak jou kwesbaar vir hoofpyn. Só het baie vroue PMS-verwante hoofpyne

Dit word die selfmoordh­oofpyn genoem

weens estrogeenv­lakke wat net voor menstruasi­e daal. Menstruasi­e is dan ook ’n groot sneller vir migraine. Gedurende die perimenopo­use en nadat jy gekraam het, val estrogeenv­lakke beduidend, en swangerska­p het ook ’n uitwerking op estrogeenv­lakke:

Jou hoofpyne kan erger word, of dalk heeltemal verdwyn.

As jy agterkom jou kopseer val saam met jou menstruasi­e, bespreek dit met jou dokter. Hy/sy kan dalk voorstel jy gaan op ’n hormonale voorbehoed­middel (soos die Pil). By sommige vroue kan dit die hoofpyn minder gereeld of intens maak omdat >

Stel dit reg:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa