Sarie

Pynmedikas­ie

-

Een van die algemeenst­e oorsake van chroniese hoofpyn is die oormatige gebruik van medikasie. Oor-dietoonban­k-medikasie wat kodeïen bevat, is veral ’n sondaar. Maar selfs parasetamo­l kan op lang termyn jou kopseer vererger (ja!). As jy ’n paar maande lank meer as drie keer per week daarvan, vernou jou bloedvate nie.

Die neurologie­se simptome kan soortgelyk wees aan die onttrekkin­g van dwelms, soos alkohol. Een daarvan is ’n dawerende hoofpyn. Dis vir ’n volwassene veilig om sowat 400 mℓ kafeïen (sowat 4 koppies koffie) per dag te drink, volgens die Mayo-kliniek. Maar almal se toleransie verskil en jóú lyf kan dalk daarteen rebelleer.

As jy jouself daarvan wil speen, maak dit geleidelik minder.

Stel dit reg:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa