Sarie

VIR MIGRAINE

-

Dr. Shevel het ’n nuwe behandelin­g ontwikkel vir ’n migraine (as die oorsaak die slagare in die kopvel is) en ’n spanningsh­oofpyn. “Dis byna soos ’n reeks inspuiting­s – baie makliker as slagaarchi­rurgie wat voorheen vir dié soort migraine gedoen is. Sulke chirurgie is nou selde nodig. Hoeveel benodig word en die tydsverloo­p tussenin verskil van pasiënt tot pasiënt.” Meer wil hy vir eers nie verklap nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa