Sarie

Jou liggaamsho­rlosie is uit pas

-

As jy vroeër (of later) as gewoonlik opstaan, kan dit jou liggaamsho­rlosie (sikardiese ritme) omverwerp. Reis is dikwels ’n sneller. Die stres daarvan, barometerd­ruk en veranderin­g in tydsones kan jou kopseer gee.

Soms is dit net nie moontlik om dieselfde slaap-wakkersked­ule te volg nie, soos wanneer jy oorsee reis. Probeer egter so na as moontlik aan jou gewone roetine bly.

Stel dit reg:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa