Sarie

GESONDDING­E

HOEVEEL ‘GOGGAS’ EET JY IN JOU SLAAP?

- LYDIA VAN DER MERWE

DEUR

Dis nul. En ’n stedelike mite dat jy tot agt spinnekopp­e ’n jaar kan insluk. Die agtpotiges is lief vir hul huis (daai hoekie in jou kas is sy veilige hawe), en glad nie avontuurli­k nie. Baie van die spesies met wie jy jou huis deel, soos janlangpot­e, spin ’n web wat hulle nie graag verlaat nie. Daar is sommige spesies wat jag eerder as om hul prooi in ’n web te vang, maar hulle hou van plekke waar hulle nie gepla word nie, soos kelders. ’n Bed is nie vir hulle ’n lekker plek om te wees nie. Daar is gewoonlik geen insekte – en dus sappige happies – op en om die bed nie.

 ??  ?? Bron: self.com
Bron: self.com
 ??  ?? Die coronaviru­s (Covid-19) het baie stadiger vastrapple­k in die Suidelike Halfrond gekry. Een rede kan wees omdat dit hier somer was toe dit begin versprei het. Sonlig help ons om vitamien D te produseer. Ons kry die sonskyn-vitamien ook op ander maniere in soos deur melk en vis, maar die liggaam se natuurlike proses om vitamien D te vervaardig is baie meer suksesvol om griep te bekamp, volgens een wetenskapl­ike hipotese. Voorts oorleef die virus nie maklik op ’n harde, songebakte oppervlak nie. Soek dus die son op. Dit gesê, dis steeds noodsaakli­k om jou hande gereeld te was en kontak met ander mense te vermy. Bron: Netwerk24.com
Die coronaviru­s (Covid-19) het baie stadiger vastrapple­k in die Suidelike Halfrond gekry. Een rede kan wees omdat dit hier somer was toe dit begin versprei het. Sonlig help ons om vitamien D te produseer. Ons kry die sonskyn-vitamien ook op ander maniere in soos deur melk en vis, maar die liggaam se natuurlike proses om vitamien D te vervaardig is baie meer suksesvol om griep te bekamp, volgens een wetenskapl­ike hipotese. Voorts oorleef die virus nie maklik op ’n harde, songebakte oppervlak nie. Soek dus die son op. Dit gesê, dis steeds noodsaakli­k om jou hande gereeld te was en kontak met ander mense te vermy. Bron: Netwerk24.com
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa