Sarie

CORONAVIRU­S – SÓ VERSPREI DIT

-

Wanneer iemand nies/hoes wat met die virus besmet is, word klein druppeltji­es deur die neus en mond versprei. Jy kan aansteek as jy dit inasem, of aan besmette oppervlakk­e en dan aan jou oë, neus of mond raak. Dis waarom dit so belangrik is om minstens 1 tot 2 meter weg van enige besmette mens te bly – die virus is baie aansteekli­k, volgens die Wêreldgeso­ndheidsorg­anisasie (WGO).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa