Sarie

BIETJIE GLANS

-

“Mewy” is die nuutste liptrend. So iets tussen mat lippe en “dewy” (vogtig). Hier is ’n lipglans wat jy booor jou gunsteling­mat lipstiffie kan dra vir net ’n tikkie blink. Dior se Lip Glow Oil is verryk met voedende kersieolie en gee ’n helder, gesonde lipkleur. Prys: R705, te kry in 6 skakerings

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa