Sarie

Junie INHOUD

-

Dis ’n vreemde tyd. Die stilte is eintlik heerlik rustig, maar ook unnerving. Ek probeer om nie te veel te stres oor die toekoms nie, maar dit bly knaag in my agterkop. Ek neem ’n paar minute, want dis al wat jy kry as jy ’n driejarige het, om stil te word en my seëninge te tel. My lieflike huis, my wonderlike man en ons warrelwind­kind, Charlotte, wat my so besig hou tydens lockdown. Sy mis haar maats. Ek mis my maats. Dan sit ek maar en geniet ’n glas wyn en verbeel my alles gaan oukei wees . . .

Aktrise Rolanda Marais, te sien in die rolprent Griekwasta­d nou op BoxOffice en DStv BoxOffice (Sien ook bl. 16)

 ?? FOTO NARDUS ENGELBRECH­T ??
FOTO NARDUS ENGELBRECH­T
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa