Sarie

DAAR’S ’N OPROEP VIR JOU . . . IN DIE KAS

-

Die coronapand­emie het ons werkwêreld in ’n oogwink verander. Om van die huis te werk het die reël geword, met mans, kinders, troeteldie­re en ander huismaats wat jou kantoor deel. Mense span énige plek in vir die miminum steurnis, volgens ’n aanlyn opname onder 2 000 Amerikaans­e kantoorwer­kers wat tydens die pandemie tuis moes werk: slaapkamer (33%), badkamer (29%), kinderkame­r (25%), motorhuis (24%), kelder (23%), kas (17%), solder (15%) en buite (14%).

Bron: OnePoll-opname, namens Citrix Systems, Inc., ’n Amerikaans­e sagteware-maatskappy

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa