Sarie

WAT IS VOLGENDE?

-

In ons Julie- en Augustus-uitgawe kyk SARIE terug na die finaliste wat jy oor die jare in die tydskrif ontmoet het, hoe die wedstryd verander het, watter rolspelers betrokke was en ons wys jou waarvandaa­n die meeste inskrywing­s gekom het.

* Inskrywing­s vir SARIE Voorbladge­sig en SARIE Nuwe Gesig is oop tot 31 Mei. Vir die reëls en om in te skryf gaan na voorbladge­sig.sarie.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa