Sarie

DIE NUWE NORMAAL

- Uit Andrea Crews se Herfs/Winter 2019-’20-reeks

Toe modelle vir Franse ontwerper Andrea Crews maskers in haar Herfs/Winter 2019-’20-reeks by die Paryse Modeweek in Januarie 2019 gedra het, het waarskynli­k niemand gedink dat hierdie afronding omtrent wêreldwyd normaal gaan word nie. Met dié nuwe bykomstigh­eid vir die volgende maande, het SA ontwerpers dadelik besluit ons kan hierdie nuwe voorkoms stylvol omhels.

 ??  ?? Roomkleuri­ge trui (R799), Poetry
Roomkleuri­ge trui (R799), Poetry

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa