Sarie

Hulp VIR JOU DROOMDAG

SARIE Bruid se nuwe aanlyn platform is ’n plek van ontmoeting vir almal met troukoors, van verloofdes tot ontwerpers en troubeplan­ners . . .

-

Dié winter bring SARIE BRUID vir jou ’n nuwe bron van trou-inspirasie! Op die webblad SARIE BRUID: (ver)koop my rok & ander dienste kry getroudes die geleenthei­d om hul trourok aan ’n toekomstig­e bruid te verkoop. Verloofdes kan hier ook al die inligting en kontakte wat hulle benodig om hul droomdag te beplan, op een plek vind. En diegene wat in die troubedryf werk, kry die kans om van rok-ontwerp en fotografie tot DJ-dienste te bemark.

 ?? FOTO MARK CAMERON STILIS AMARIA CARSTENS VERSKYN IN SARIE BRUID 2012 ??
FOTO MARK CAMERON STILIS AMARIA CARSTENS VERSKYN IN SARIE BRUID 2012

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa