Sarie

(ver)koop my rok

-

Hang jou trourok in die kas, gereed om iemand anders se liefdesver­haal te vervolmaak? Wil jy jou rok verkoop, maar dit voel na net te veel werk? Los die moeilike deel in dié proses vir SARIE BRUID. Teen ’n eenmalige bedrag sal (ver)koop my rok & ander dienste jou rok op ons webblad laai en adverteer. Wanneer ’n SARIE-leser in jou rok belangstel, kan sy jou direk kontak oor die koop en aflewering van die rok. Jy behou beheer oor wie jou rok koop asook die verkooppry­s.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa