Sarie

’N MAN SE VEL . . .

-

. . . is dikker as dié van ’n vrou. Lyntjies en plooie neem daarom langer om te wys.

. . . bevat meer kollageen, wat beteken dis fermer.

. . . vervaardig meer sebum, wat die kans vir aknee en vergrote porieë verhoog.

. . . is meer geneig tot sensitiwit­eit as gevolg van skeer en omgewingsf­aktore.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa