Sarie

BLOU MAAR FLOU

-

’n Groot persentasi­e van die Viagra en ander tablette vir ED wat aanlyn verkoop word, is namaaksels. (Tot sowat 80% van Viagra, volgens ’n studie deur die farmaseuti­ese maatskappy Pfizer.) Sommige kenners reken die syfer is laer. Nagebootst­e Viagra kan gevaarlik wees, dís seker. Onder meer weens partikels van swaar metale en ander onbekende bestanddel­e wat daarin kan voorkom. Daar is ook ’n gevaar van infeksies deur fungi en bakterieë as dit in ’n nie-sanitêre omgewing vervaardig word.

Van die bestanddel­e wat al daarin gekry is:

Blou drukkersin­k Die dwelm Speed (amfetamien)

Antibiotik­a Pleister

Bron: forbes.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa