Sarie

DIER-BAAR

-

Nee, sy kan nie “ruik” dat jy haar asseblief tog net nie naby jou wil hê nie! En soek jou dan juis uit pure moedswilli­gheid op nie. As ander mense se kat op jou afpyl, reageer sy waarskynli­k op jou liggaamsta­al. Mense met allergieë gaan hard probeer om die kat (olifant!) in die vertrek mis te kyk. En dit verminder juis kat-se-kind se vrees vir ’n vreemdelin­g. Katers is meer geneig om aangetrokk­e tot jou te voel as jy hulle hul ruimte gun en toelaat om jou eerste te nader. Bron: insider.com

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa