Sarie

67%

-

Die persentasi­e skoolkinde­rs wat die verkeerde grootte skoen dra. Dit vergroot die kans vir misvormde voete en ander gesondheid­sprobleme, volgens BlitzResul­ts, ’n interaktie­we opvoedkund­ige webtuiste. Hou die volgende in gedagte:

Die linker- en regtervoet is selde ewe lank. Koop die langste voet se grootte.

Skoenverva­ardigers merk skoene met standaardg­roottes, dié wat ons almal ken. Maar daar is nie ’n verpligte bedryfstan­daard nie en handelsmer­ke s’n verskil. Pas dus alle skoene aan.

Die meeste ouers is bewus daarvan dat voete ruimte nodig het, maar onderskat dikwels hoeveel. Sowat duim (12,7 mm) is die beste.

Omdat kinders se tassintuig nog nie behoorlik ontwikkel het nie, is hulle geneig om hul voete in skoene te druk wat te klein is – sonder dat hulle dit agterkom. Meet dus hul voete elke 2 maande.

Vir ’n meetgids, besoek blitzresul­ts.com > childrens-shoe-sizes

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa