Sarie

Lees meer oor

- – Marguerite van Wyk

SLAAP IN KRISISTYD

VERHOUDING­S BLOM & BREEK

BAKSAK-BEDERF!

MANS INSPIREER: MODE, DEKOR, WERK

“Om mense te vermaak laat my goed voel. Ek wil dié talent gebruik om kinders wat ’n loopbaan in die kunste wil volg, maar nie altyd die regte geleenthed­e het nie, se drome vlerke te gee.” So gesels Carmen Maarman, wat onlangs geskitter het as Sureya Samsodien in die verhoogpro­duksie

Aunty Merle: It’s a Girl en Zelda in die kykNET-sepie

Getroud met rugby. Sy glo die uitvoerend­e kunste kry nie altyd die nodige erkenning op skoolvlak nie, omdat dit nie as ’n lewensvaar­digheid beskou word nie. “Dis wonderlik om te sien hoe kinders se selfvertro­ue groei wanneer hulle hul emosies deur toneelspel en ander kunsvorme uitdruk.” As aktrise voel sy bevoorreg om die stories te vertel van dié wat nie altyd gehoor word nie. “Teater en ander kunsvorme laat mense ontvlug, al is dit vir ’n uur of twee, dit maak die lewe ‘sagter’. Toneelspee­l is my lewe, véél meer as ’n beroep.”

 ??  ??
 ?? FOTO JONO WICKWAR ??
FOTO JONO WICKWAR

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa