Sarie

Ons wêreld

-

Vandeesmaa­nd is dit presies 52 jaar gelede wat Paul McCartney die liedjie “Hey Jude” geskryf het – en dis steeds goud werd. Die handgeskre­we lirieke van dié Beatles-treffer is onlangs op ’n veiling van Beatles-aandenking­s vir £731 000 (sowat R17 miljoen) verkoop, byna ses keer meer as die verwagte £128 000. Sir Paul het dit in 1968 vir die vyfjarige Julian Lennon geskryf nadat sy ouers, John en Cynthia, geskei het. Bronne: BBC News, Sky

REGS Paul McCartney en Julian (toe 4) tydens ’n vakansie in Griekeland. Op die agtergrond is John Lennon.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa