Sarie

Laaste kans! Skryf in vir SARIE Voorbladge­sig Ă SARIE Nuwe Gesig (16-18 jaar)

- FOTO’S LEANA CR

Elf lesers het al sedert 2011 op ons voorblad verskyn. As jy dink jy het ’n kans om die wenner in die 10de jaar van SARIE Voorbladge­sig te wees, skryf nou in. Of dalk is jy ’n SARIE Nuwe Gesig!

Vanjaar vier ons ’n dekade van een van die land se gewildste wedstryde, en nou soek ons die twaalfde SARIE Voorbladge­sig. Vir die eerste keer sal die wenner ons feestelike Desember-voorblad losslaan – ’n ware viering van die tydskrif se kernboodsk­ap vir 2020: #JyIsGenoeg. In ons 10de jaar het ons ’n splinternu­we afdeling by ons Voorbladge­sig-wedstryd gevoeg: SARIE Nuwe Gesig! Vanjaar het ook leerders die kans om deel te wees van die opwinding van die tydskrif se jaarlikse Voorbladge­sigsoektog. SARIE Nuwe Gesig is oop vir alle leerders van graad 10 tot 12 (16 tot 18 jaar oud). Hierdie wenner sal op ’n unieke manier op die voorblad van SARIE se Septemberu­itgawe aangekondi­g word.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa