Sarie

REËL JY JOU EIE TROUE?

-

Dis nooit te vroeg om dit wat régtig vir jou saak maak (hetsy ’n spesifieke venue of verskaffer) te bespreek nie. Oor sekere dinge het jy beheer, maar moenie stres oor wat jy nie kan verander nie. Soos die weer.

Iets skeefgeloo­p? Laat dit gaan. Julle gaan eendag net die liefde op die dag onthou, nie enige “foute” nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa