Sarie

WIL JY JOU EIE SPOG-OKKASIE REËL?

-

Maak ’n voorleggin­g met jou tema, verskaffer­s, dekor, venue, uitnodigin­gs, musiek. Dit help om jou idees in woorde en prentjies om te sit. Maak kontrolely­sies by aspekte wat jy moet onthou. Werk aan ’n plan B.

Minder is altyd meer. Moenie dinge onnodig kompliseer nie, dit plaas net druk op jou. Hou dit eenvoudig, maar skep spesiale oomblikke. Vergader met jou verskaffer­s sodat hulle weet presies wat jy verwag. Ontmoet hulle sommer by die venue om alles deur te praat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa