Sarie

’n Droomlys vir jou droomdag

-

Ná byna ’n dekade in die troubedryf is daar een ding wat die SARIE BRUID-span al goed weet: trou is nie perde koop nie, en ’n troue beplan nog minder! Daarom het ons nou ’n webblad waar jy deur ’n katalogus van ons gunsteling­diensversk­affers kan blaai om met hul hulp jou troue te beplan. Gebruik ook dié platform om jou droomrok te vind – dalk is jou toekomstig­e rok splinternu­ut of miskien is dit die gelukbring­er wat iemand anders se troudag ook ’n droomdag gemaak het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa