Sarie

Elana NET

- Nou te kry: glare.co.za

Radio, televisie, wyn, gesellighe­de, ’n SARIE-voorblad, entreprene­ur . . . Elana Afrika-Bredenkamp is oral en doen alles. Nou koppel dié natuurlike fashionist­a haar naam aan ’n klerereeks. Saam met modeontwer­per Izet Changuion is ELANA by Glare ’n pasmaat-reeks vir ma’s en dogters. Die reeks is stylvol, kleurryk en vintage-geïnspiree­r. Dis klere wat sy graag wil dra en waarin sy haar twee dogtertjie­s wil aantrek. “Elke ma was ’n dogtertjie, en ek hoor myself wanneer my dogters sê: ‘Ek wil soos mamma wees.’” Vir eers konsentree­r die reeks op rompe voordat dit later vanjaar uitgebrei word.

 ?? FOTO ?? IANBREDENK­AMPMEDIA.COM
FOTO IANBREDENK­AMPMEDIA.COM

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa