Sarie

VIR ’N KONINGIN

- Sien ook bl. 74

Ons almal benodig ’n emosionele hupstoot. Moenie die krag van parfuum Ă lipstiffie onderskat nie. Meer as 50% van SARIE-lesers het juis in ’n peiling gesê parfuum is die eerste wat hulle sal koop ná die inperking. Dit het ons laat wonder oor die gunsteling­e van koningin Elizabeth, wat in Junie, 67 jaar gelede, op 25 as Britse monarg gekroon is. Dié dag het sy ’n manjifieke dieprooi lipkleur gedra om te pas by die purper fluweel van haar kroningskl­eed. Haar parfuum toe is nie verklap nie, wel dié wat sy met haar troue gedra het – Floris White Rose, ’n sagte geur wat reeds in 1800 gemaak is.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa