Sarie

WAT IS VOLGENDE? SARIE VOORBLADGE­SIG

-

SARIE September: Die 40 semifinali­ste word aangekondi­g met hul inskrywing­sfoto’s. Die 4 met die meeste stemme op voorbladge­sig.sarie.com het outomaties deurgegaan. SARIE Oktober: Die Top-10 word aangekondi­g met hul inskrywing­sfoto’s.

SARIE November: Die Top-10 se SARIE-fotosessie­s word gewys. SARIE Desember: Die wenner van SARIE Voorbladge­sig verskyn op die voorblad!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa