Sarie

HET JY GEWEET?

-

Sekere geure, soos sitrus, laventel, jasmyn en vanielje, is universeel opbeurend omdat dit kalmerend is, angstighei­d kan verlig en gevoelens van optimisme en energie ontlok. Daarby word die geur van babapoeier, gebak en sonskerm gekoppel aan gevoelens van ontspannin­g omdat dit ons herinner aan ons kinderjare en vakansies.

Dior Forever Skin Correct Concealer (R680) ’n Bietjie verbloemer doen wondere om donker kringe onder jou oë weg te steek. Jy kan dit ook gebruik om rooiheid, knoppies en merkies op jou vel te verbloem.

Dié nuwe verbloemer van Dior is waterbesta­nd, bevat velsorgbes­tanddele en is beskikbaar in 30 skakerings. By Dior-winkels en uitsoektak­ke van Edgars

Mineraline Magnetic Dead Sea Mud Mask (R395)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa