Sarie

SJOKOLADE

-

Vir my is daar tussen hierdie twee pasmaats wat jy nie kan beskryf nie. As jy kan, koop altyd sjokolade met ’n hoë kakao-inhoud (bekend as couverture-sjokolade). Die verpakking sal in groot letters voorop wys wat die persentasi­e kakao is. Kom dit by vanielje, kraai die ware Jakob altyd koning, maar vanielje-ekstrak en -geursel is opsies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa